Thursday, July 15, 2010

Hoe weet mens??

Hoe weet mens wanneer jy gelukkig is met jou lewe?

Hoe weet mens of jy bereik het wat jy wil bereik?

Hoe weet mens of die 'ambisie' wat mens het, nie eintlik net geldgierigheid is nie?

Wat maak mens gelukkig in die lewe?

"Jy sal weet... Jy sal dit kan voel!!!"

Wow, dis 'n subjektiewe antwoord!

Wanneer oorskadu ambisie die vermoƫ om jou lewe te lewe? Ek dink die lewe is daar om gelewe te word, dammit! Mens hoef nie te weet nie... Mens hoef letterlik niks te weet nie... net te lewe!!! In my humble opinion is ek gelukkig met my lewe... Haha!

Vrede
C


No comments:

Post a Comment